|
|||||||||
|
![]() |
|
MEER OOR DIE STUDIEGROEP • • • • • • • • |
|
In 1978 het 11 kommersiële beesboere van die Vrede-Memel-Warden distrikte in die Noord-Oos Vrystaat oor die toekoms van hul onderskeie vleisbeeskuddes besin. Die uitdaging was om teeldoelwitte daar te stel wat ekonomies volhoubaar was.
Die volgende opsies is oorweeg naamlik: Saam met Dr. Hermann Venter, ‘n wêreld bekende veekundige en topstudent van wyle Prof. Jan Bonsma, het die groep boere, onder leiding van Dr. At Viljoen die volgende teelbeleid-beginsels aanvaar:
●
Die kombinasie van ‘n reeks goed gekose rasse om ‘n
nuwe genepoel te vorm, lei tot verhoogde produktiwiteit en vinniger
vordering met teling en seleksie. Daar is toe besluit op ‘n Taurus-Indicus samestelling. Die HBSG het in 1986 tot stand gekom om aan hierdie beginsels gestalte te gee, die Bovelder is die naam wat toe aan hierdie saamgestelde ras gegee is.
Die studiegroeplede se kuddes het hoofsaaklik uit
twee tipes bestaan naamlik: Al die kuddes het ‘n opgraderingsfase ondergaan, waar klem geplaas is op die ras samestelling en die regstelling daarvan met toepaslike infusie. Om suksesvol daarmee te wees was die eerste stap om ‘n kudde klas vir alle lede te doen, tesame met prestasiegegewens wat verpligtend is vir al die gestabiliseerde Bovelder kuddes, sodat die volgende aspekte in die regte volgorde van belang vir elke kudde bepaal kon word.
●
Beste bulle by beste koeie Die resultaat van die volgehoue toewyding van die lede in groepsverband was ‘n Saamgestelde ras waarin die volgende eienskappe na bykans ‘n halwe eeu gevestig is.
●
Uitstekende aanpassingsvermoë en sterk
konstitusie Die hedendaagse Bovelder kan dus nou beskryf word as ‘n medium raam dier wat ongekompliseerd is en goed aanpas onder veld en voerkraal toestande. Dit is dus ‘n ras sonder “fancy points”. Hoogtepunte van die B.B.S.G
●
Ontwikkeling en Stabiliseering van die
Bovelderras |
|
|